Kalahari 2024
Kgalagadi: April 2024. Die Kalahari is groen, so mooi. Die bokke en derhalwe ook die roofdiere is die duine in agter lekker gras aan. Sleg vir die Fotografie, maar soos altyd is daaraltyd vele ander mooi. Sluit paar beelde in. 01: Geel dubbeltjies op die klein duinepad naby Tierkop. 02: Geelslang in Versamelvoelnes naby Kij Kij. 03: Die baie mooi en trotse Ludwigse Pou. Uiters skaars. Naby Leeudril 04: Ek het geweet dat die Stokstertjies en Waaiersterte deel soms gate, maar dis die 1ste keerdat ek die twee saam kon afneem by