Kalahari 2024

Kalahari 2024

Kgalagadi: April 2024. Die Kalahari is groen, so mooi. Die bokke en derhalwe ook die roofdiere is die duine in agter lekker gras aan. Sleg vir die Fotografie, maar soos altyd is daaraltyd vele ander mooi. Sluit paar beelde in.

01: Geel dubbeltjies op die klein duinepad naby Tierkop.

02: Geelslang in Versamelvoelnes naby Kij Kij.

03: Die baie mooi en trotse Ludwigse Pou. Uiters skaars. Naby Leeudril

04: Ek het geweet dat die Stokstertjies en Waaiersterte deel soms gate, maar dis die 1ste keerdat ek die twee saam kon afneem by die gat.

05: Die laaste aand het die leeus darem kom groet. Reeds amper donker by Samevloeiing. Gert Lamprecht 0828807929.

About us

Trusted
Reliable
Impressive

Categories
Follow us

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *