Etosha Nasional Park Namibië.

Deur Gert Lamprecht (082 880 7929) Die Nasionale Etoshawildtuin is ‘n natuurbewaringsgebied en die bekendste nasionale wildtuin van Namibië met ‘n oppervlak van 22 275 vierkante kilometer. Die wildtuin lê in die noorde van die land en beslaan die grootste…